Die ware basaarpoeding
As jy soos ek van die platteland af kom, sal jy weet ’n basaar is ’n groot affêre! En jy gaan nie huis toe voor jy ’n draai by die poedingtafel gemaak het nie. genoeg vir 8 • 15 ml gelatienpoeier • 30...
View ArticleMy ma se grenadella-kaaskoek
Ek het grootgeword met yskaskaaskoek en eers die gebakte weergawe leer ken toe ek in die stad kom. Hierdie is my ma se resep – natuurlik opgetof! • 200 g-pakkie tennisbeskuitjies, fyngemaal • 80 g (85...
View ArticleSjokolademousse-poeding (Charlotte Russe)
Ons dress dié klassieke nagereg van die 70’s op in ’n rok van sjokolade en vars bessies. genoeg vir 8 KOEKIES • 6 eiers, geskei • 5 ml vanieljegeursel • 115 g (140 ml) strooisuiker • 140 g (250 ml)...
View ArticleRolkoek-poeding
Dié klassieke poeding staan in die Franse kookkuns bekend as Charlotte Royal. • 1 rolkoek, in skywe gesny • 20 g gelatienpoeier • 30 ml water • 180 g (225 ml) suiker • 5 ml vanieljegeursel • 100 g...
View ArticleFramboos-roompoeding
Makliker kry jy nie – die meeste werk is om die room styf te klop! genoeg vir 4 • 400 g frambose (raspberries) • 45 ml versiersuiker • 250 ml room • 250 ml suurlemoensmeer (lemon curd) • 100 g gevlokte...
View ArticleSARIE Voorbladgesig: Hier is Herman se resepte!
Herman Lensing kook vir die Top-10 en ’n spesiale gas eet saam! Dis episode 5 van SARIE Voorbladgesig en hoewel ons vir al die mooi Voorbladgesig-finaliste gekyk het, is ons nuuskierigheid oor Herman...
View ArticleTiramisu-frambooskoek
Dis een van SARIE se gewildste koeke. Probeer hierdie bederf vir jou volgende teedrinkgeselligheid of Sondagmiddagete. Dekadent, heerlik en vol lente. Genoeg vir 8 – 10 (23 cm-groot koek) Yskastyd:...
View ArticleMielie-en-hoenderkerrie
Jy braai die mielies en maak dan kerrie daarmee. genoeg vir 6 • 30 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 20 ml masala • 20 ml borrie • 45 ml kerriepoeier • 18 ontbeende...
View ArticleKruiehoender oor die kole
Ek bak die hoender halfgaar in die oond en braai dit dan verder. genoeg vir 4 • 500 ml laktosevrye jogurt • 1 hand vol sagte kruie, fyngekap (tiemie, origanum, koljander) • sap en skil van 2...
View ArticleLamsribbetjies met koljander en bruin asyn
As jy van die Noord-Kaap kom, ken jy dié manier van gaarmaak baie goed. Die ribbetjies word stadig oor die kole gebraai tot goudbruin en bros. Eenvoudige kos, maar lekker. genoeg vir 6 • 24...
View Article