Quantcast
Channel: Resepte – SARIE
Browsing all 270 articles
Browse latest View live

Sampioen-kapokaartappels

Perfekte bykos met ekstra geur van sampioene by. genoeg vir 6 8 middelslag-aartappels 250 ml room, louwarm 55 g (60 ml) botter 45 ml olyfolie 250 g bruin sampioene, grofgekap sout en varsgemaalde...

View Article


Aartappel-fondant

Die Franse maak aartappels gaar deur dit te bak in hoenderaftreksel. genoeg vir 6 75 g (80 ml) botter 1 hand vol tiemie, gekap 2 knoffelhuisies, gekap 8 aartappels, geskil 600 ml hoenderaftreksel...

View Article


Aartappelsop met spek en preie

Net een happie van dié romerige sop sal jou binne minute warm maak van binne! genoeg vir 6 – 8 45 g (50 ml) botter 3 preie, gesny 250 g spek, grofgekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 4 aartappels, geskil...

View Article

Gordan Ramsay-tjips

Ek het die geleentheid gehad om by die meestersjef Gordon Ramsay se restaurant Maze in Londen te eet – en die kos was buitengewoon lekker. Iets wat my altyd sal bybly, is die eendvet-tjips. genoeg vir...

View Article

Aartappelslaai met pesto, aspersie en eier

Dié slaai kan as ’n ete op sy eie geniet word. genoeg vir 6 500 g baba-aartappels, geskil 45 ml olyfolie 250 g spek, grofgesny 170 g kort aspersies 1 x 165 g-houer basiliepesto 6 eiers sout en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kosblik-idees vir die hele gesin

5 broodjies, 5 vars slaaie en 5 peuselshappies – pak smullekker kosblikke vir die hele gesin . Broodjies vir élke kosblik Die beste hoender-mayo-broodjie Frikkadel-broodjie Veselryke piesangbroodjie...

View Article

Beet-en-prosciuttoslaaislaai

20 Minute Genoeg vir 4 Sny 450g gaar beet in kwarte. Sny 3 wiele fetakaas in wiggies. Rangskik 80g bronkors op ń groot opdienbord. Breek 140g prsciutto in stukke en rangskik saam met beet en fetakaas...

View Article

Kerriehoenderslaai

20 Minute Genoeg vir 4 Koop 1 gaar hoender by ń winkel en laat dit afkoel. Verwyder vel en vleis van die been en breek in stukke. Meng 250ml mayonnaise, 250ml Griekse-styl jogurt, 5ml borrie en 10ml...

View Article


Koue Vleis Met Kaas en Olywe

Genoeg vir 4 Geen gang van antipasti is volmaak sonder ń seleksie van koue vleise, kaas en olywe nie. Rangskik 100g mortadella-vleis (groot Italiaanse wors van varkvleis), 70g salami van jou eie keuse,...

View Article


Bone-en-Tuna-Slaai

Genoeg vir 4 Dreineer 2x400g-blikke cannellini-bone in ń vergiettes. Spoel goed af met koue water. Plaas bone in ń mengbak. Voeg hand vol fyngekapte pietersielie, 100ml olyfolie, sap van ½ suurlemoen...

View Article

Rugby-happies: Pita-braaibroodjies

Myns insiens is g’n braai die naamwerd as daar nie ’n braaibroodjie by is nie. Jy kan ’n paar van hierdie klein pita-braaibroodjies saam in ’n groot pan braai. GENOEG VIR 6  6 klein pitabroodjies sowat...

View Article

Sjokolade-en-karamelkaaskoek

LEWER 1 X 23 CM-KAASKOEK – GENOEG VIR 8 – 10 KORS 1 pakkie (200 g) veselkoekies (digestive biscuits) 50 g (60 ml) suiker 100 g (110 ml) ongesoute botter, gesmelt 100 g 70%-donkersjokolade,...

View Article

Lamsribbetjies met koljander en bruin asyn

As jy van die Noord-Kaap kom, ken jy dié manier van gaarmaak baie goed. Die ribbetjies word stadig oor die kole gebraai tot goudbruin en bros. Eenvoudige kos, maar lekker. GENOEG VIR 6 • 24...

View Article


Springbokwildspastei

GENOEG VIR 4 PASTEIE Sny been uit sowat 500 g springbokvleis en sny in groot stukke. Verhit 20 ml olyfolie in ’n groot kastrol en braai 1 gekapte ui en 100 g blokkies strepie- spek so 8 minute. Voeg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kersfees 2015: Kersfees in die buitelug

Hou vanjaar ’n groot saamkuier, maar vra jou gaste om elkeen iets te bring vir die ete. Dek saam tafel en maak seker alles lyk feestelik! Spyskaart Voorgereg Roosterkoek-Kersboom met kaas en konfyt...

View Article


Kersfees 2015: Blomkool-en-patat-Kerskrans

Die soet smaak van karamel werk goed saam met die blomkool. genoeg vir 8 8 klein patats 
60 ml heuning 
4 knoffelhuisies, grofgekap 55 g (60 ml) botter, gesmelt 4 stingels tiemie
 45 ml olyfolie 20 ml...

View Article

Kersfees 2015: Gerookte ham met framboos-en-mosterd-glasuursel

Wat is Kersfees sonder ham? Tradisioneel word net lemoensap gebruik vir die glasuursel, maar probeer frambose. genoeg vir 12 – 14 1 groot gerookte ham (gammon), been en vel aan (die een op die foto is...

View Article


Kersfees 2015: Dubbelsjokolade-moussekoek

Jy kan net een koek maak, of een soos op die foto met 4 lae. Verdubbel net die resep en maak tweede koek in ’n kleiner 20 cm-losboomkoekpan. genoeg vir 12 300 g witsjokolade, baie fyngekap 200 ml melk...

View Article

Kersfees 2015: Die nuwe beetslaai


Beetslaai met anderste smake en geure. genoeg vir 8 16 groot bete, geel en pers (by supermarkte) 4 takkies roosmaryn, grofgekap 45 ml olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper 6 baba-bete (so groot...

View Article

Kersfees 2015: 8-uur-lam-terrien

Die Noord-Afrikane se geurige harissa-smeer koop jy deesdae by supermarkte. genoeg vir 8 1 heel (1,2 kg) lamsboud
sout en varsgemaalde swartpeper 250 ml harissa-smeer 
2 uie, in skywe gesny 
2...

View Article
Browsing all 270 articles
Browse latest View live