Kersfees 2015: Malvalekkers
genoeg vir 24 30 ml gelatien 125 ml kouewater 400 g (500 ml) strooisuiker 125 ml kookwater 10 ml vanieljegeursel 250 ml versiersuiker 3 borssuiker-kieries (candy canes) Sprinkel gelatien oor koue...
View ArticleKersfees 2015: Roosterkoek-Kersboom met kaas en konfyt
Dit is gewone roosterkoek, net anders voorgesit! genoeg vir 12 – 14 600 ml louwarm water 10 g sout 1 x 10 g-sakkie kitsgis 20 ml suiker 45 ml olyfolie 1 kg koekmeel 1 groot (40 cm hoog)...
View Article4 idees met oorskiet Kersham
Hier is ’n paar slim planne vir die ham wat op Kersdag oorgebly het. Ham-en-kaas-broodjie (hooffoto) genoeg vir 6 Dis altyd ’n wenner en smaak nog beter as jy oorskiet- soetmosterd het. 12 snye brood...
View ArticleMurgpampoentjie-en-ricotta-pasta
(4 – 6 PORSIES) 25 MINUTE 45 ml olyfolie 1 ui, grofgekap 2 knoffelhuisies, gekap 400 g murgpampoentjies sout en varsgemaalde swartpeper 300 g ricotta-kaas, gekrummel 400 g spaghetti hand vol...
View ArticleMaklike sjokolade-en-karamelpoeding vir die naweek
Ek gebruik ʼn brownie-boksmengsel vir hierdie resep. genoeg vir 8 Baktyd: sowat 35 – 40 minute 2 eiers 55 g (60 ml) gesmelte botter 125 ml sonneblomolie 125 ml melk 1 x sjokolade-brownie-boksmengsel 1...
View ArticleSomer-mengeldrankie
Sonder of met alkohol – dié drankie bly verfrissend en gee terselfdertyd jou lyf ’n hupstoot met vitamiene en antioksidante. 3/4 k suikervrye limonade 3 e bloubessies en opgesnyde aarbeie 4...
View Article8-uur-lamskenkel-pasteie
Sondagmiddagete is sinoniem met samesyn. Begin vanaand voorberei en jy het môre die heerlikste gereg! Maak dit stadig oornag gaar. genoeg vir 6 45 ml olyfolie 6 groot (sowat 2 kg) lamskenkels 2 uie,...
View ArticleRooifluweel-kolwyntjies
(sowat 18 – 20 kolwyntjies) 115 g (125 ml) botter 320 g (380 ml) strooisuiker 2 eiers 1 bottel (30 ml) rooi kleursel 30 ml kakao 250 ml karringmelk 325 g (580 ml) koekmeel 2 ml sout 7 ml koeksoda 15 ml...
View ArticleHoender met chorizo-wors en swart olywe
(4 porsies) 4 dy-en-boudhoenderporsies 50 ml olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 1 rooi soetrissie, in dik repe van so 1 cm gesny 1 geel soetrissie, in dik repe van so 1 cm gesny 4...
View ArticleAartappels met speserye
Komyn en koljander is kenmerkend van eilandkosse aan die ooskus van Afrika. Saam met die legendariese Mrs H.S. Ball’s sorg dit vir heerlike aartappelgebak. Die suiker in die blatjang karamelliseer soos...
View ArticleRoosterkoek vol smaak: Tamatie-roosterkoeke
Vergeet van vervelige roosterkoeke oor die kole – gee dit ekstra geur met All Gold se tamatiesous binne-in die deeg! Die tamatiesous gee die deeg nie net mooi kleur nie, maar maak dit ook lekker soet....
View ArticleSop & brood: Bonesop met blatjangbrosbrood
Vind dié winter troos in ’n pot tuisgemaakte bonesop en brood wat goudbruin en bros gebak is met lepels vol van Mrs H.S. Ball’s se perskeblatjang – jy sal haar moederlike liefde proe! Die brood kan jy...
View ArticleWaatlemoen-mojito
1/2 k waatlemoen-blokkies 1 e heuning 1/3 k vars lemmetjiesap paar kruisementblare 30 ml tequila (opsioneel) Meng alles in menger tot die kruisement gekneus en geurig is. Sit voor met fyngemaalde...
View ArticleWafels met heuning en melksorbet
(12 – 14 porsies) sorbet 210 g (250 ml) strooisuiker 250 ml water 500 ml laevetmelk sap en skil van 1 lemmetjie 5 ml vanieljegeursel wafels 375 ml (210 g) bruinbroodmeel 5 ml sout 20 ml suiker 15 ml...
View ArticleSjokolade-mengeldrankie
(Spesiaal vir Banters!) 1 k kokosneutmelk of amandelmelk 1/2 k Griekse-styl volroomjogurt 3 e kakao 1 t xylitol 1/2 k sneeu-ys 30 ml sjokoladelikeur (opsioneel) fyngemaalde neute van jou keuse...
View ArticleKlapper-malvalekkers
Jy gebruik min heuning om dié smaaklike lekkers te maak. genoeg vir 24 • 30 ml gelatien • 125 ml koue water • 500 ml xylitol • 125 ml kookwater • 45 ml heuning • 10 ml vanieljegeursel • 250 ml fyn...
View ArticleStowe-groenbone met witpeper
Hierdie gereg was altyd op my ma se tafel, met aartappelblokkies en ’n stukkie skaapvet, wat dit lekker romerig gemaak het. Die witpeper is die geheime bestanddeel. genoeg vir 6 – 8 45 ml olyfolie 45...
View ArticleBros lagie-aartappelgebak
Ons bros lagie-aartappelgebak verg ń bietjie moeite, maar heerlik. Maak basis die vorige dag en braai bros net voor benodig. Genoeg vir 6 • 100 g (110 ml) botter • 10 groot aartappels, geskil • 12...
View ArticleTiramisu-tert + stap-vir-stap video hoe om dit te maak
(6 porsies) 280 g (500 ml) koekmeel 185 ml botter 45 ml suiker 45 ml water Vulsel 1 x 10 g-pakkie gelatien 30 ml water 500 g mascarpone 45 ml bruinsuiker 50 ml sterk koffie (espresso) 200 g...
View ArticleOreo-semifreddo
Tuisgemaakte roomys sonder ’n roomysmasjien? Ja, dis nou as jy semifreddo’s maak. Makliker en lekkerder kry jy nie Genoeg vir 1 LITER Vul ’n kastrol halfpad met water en bring tot kookpunt. Stel plaat...
View Article