Quantcast
Channel: Resepte – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 270

Kerriehoenderslaai

$
0
0

20 Minute
Genoeg vir 4

Koop 1 gaar hoender by ń winkel en laat dit afkoel. Verwyder vel en vleis van die been en breek in stukke. Meng 250ml mayonnaise, 250ml Griekse-styl jogurt, 5ml borrie en 10ml kerriepoeier saam in ń mengbakkie. Geur sous met sout en varsgemaalde swartpeper. Meng sous met hoender. Rangskik 40g roket op ń opdienbord en skep hoender bo-op. halveer 100g klein rosatamaties en sprinkel oor. Breek ń hand vol vars koljanderblare in stukke en sprinkel oor. Geur weer met swartpeper. Sit voor.

The post Kerriehoenderslaai appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 270

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!