#PizzaBobby: Tamatiesmoor-en-boerewors-pizza
Bobby van Jaarsveld is sjarmant, trots Afrikaans, ’n man met ’n groot hart en wie se stem jou knieë altyd lam kan maak. Ou Bobby, hierdie pizza is net vir jou! (4 klein pizzas) • 125 ml louwarm water...
View Article#PizzaKahn: Songedroogde tamaties, fetakaas en avokado pizza
Ons ken Kahn Morbee as die hoofsanger van The Parlotones, en hy was ook die afrigter van die span wat die eerste seisoen van The Voice SA gewen het. Talentvol met ’n stem wat vir niks skrik nie. Hoe...
View ArticleMaak bredie in net 45 minute
Die herfs is op ons voorstoep en as die koue kom inloer, is dit tyd vir bredie! Maar ons weet krag en tyd is duur en bredies vra al twee. Vat kortpad en maak bredie in jou drukkoker. Dis geurig en...
View ArticleVarklende gebraai in ’n soutkors
Varkvleis is nie net een van die mees bekostigbare vleissoorte op Suid-Afrikaanse kosrakke nie, maar ook propvol geur en smaak. Boonop kan jy dit op byna enige manier gaarmaak wat jy verkies – van...
View ArticleTuisgemaakte gemmerbier
Nie net is yskoue gemmerbier heerlik nie, maar gemmer is ook baie bevorderlik vir jou metabolisme. genoeg vir 3,5 liter • 1 x 10 g-sakkie kitsgis • 400 g (500 ml) suiker • 10 ml Jamaika-gemmer • 1...
View Article’n Spaanse okkasie – al die resepte
Vir die eerste episode van SARIE se splinternuwe kookprogram, Okkasie-inspirasie (Maandae om 18:30 op Via, DStv-kanaal 147), het kosredakteur Herman Lensing vir Surene Scheepers na sy huis genooi om...
View ArticleCheers saam met ons op Bierdag!
Sondag 23 April vier die wêreld Duitse Bierdag. En hier aan die einde van ’n besige week is daar mos min dinge so lekker as om agteroor te sit met ’n yskoue bier in die hand. Of jy nou van lager, ale...
View Article’n Goud op goud kuier – al die resepte
Wanneer Herman se voordeurklokkie lui weet hy dis tyd om die potte nader te trek en te begin kook. Vanaand se gas op Okkasie-inspirasie is Lazelle Cronje en sy soek ’n Great Gatsby-okkasie. Hoe gemaak?...
View ArticleOngebakte sjokoladekoekies
Maak hierdie koekies in ’n japtrap om jou lus vir ’n soetigheid gou-gou te blus. Kinders is gewoonlik mal hieroor. Bêre in ’n lugdigte houer in die yskas. genoeg vir 24 blokkies • 60 ml...
View ArticleDie lekkerste sosatie-resepte
Suid-Afrika se nasionale sportsoorte sluit rugby, krieket, sokker en natuurlik braai in. O, ons Suid-Afrikaners ken van braai. Wat is lekkerder as ’n braaivleis op ’n stokkie? Hier is vier resepte....
View ArticleLekker groenboontjie-bredie
4 porsies • 45 ml olyfolie • 800 g lamsnek • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 1 blik (410 g) gekapte tamaties • 5 ml gemengde droë kruie • 1 kg bevrore groenbone • sout en varsgemaalde...
View ArticleSoetgoed met net 3 bestanddele elk!
Net ’n handjievol bestanddele en min moeite vir dié lekkernye wat in jou mond sal smelt. Die meeste van die bestanddele is boonop reeds in jou kas. Kry die maklike resepte hieronder. Daar is 5 om uit...
View ArticleHoenderpastei met tiemie-blaardeeg
Deel van die lekker van hoenderpastei is die kors. Maak dit self en jy sal nie weer winkeldeeg gebruik nie. genoeg vir 6 -8 45 ml olyfolie 4 knoffelhuisies, fyngekap 2 uie, grofgekap 2 suurlemoene,...
View ArticleDeelborde vir Moedersdag
Die nuutste manier om daardie spesiale mens in jou lewe te bederf: Jy pak alles op ’n houtplank en julle eet so saam-saam. Hier is die perfekte deelbord vir ontbyt! Soggens moet jy goed eet om jou...
View ArticleMaak bredie in net 45 minute
Die herfs is op ons voorstoep en as die koue kom inloer, is dit tyd vir bredie! Maar ons weet krag en tyd is duur en bredies vra al twee. Vat kortpad en maak bredie in jou drukkoker. Dis geurig en...
View ArticleMari-Louis Guy se skons
Wat is ’n Engelse tee sonder skons? En wat is skons sonder room en konfyt? Bak skons vir jou high tea of bedien dit Sondagoggend vir ontbyt. Mari-Louis Guy maak vir dié resep sommer self konfyt in ’n...
View ArticleKaas-en-basilie-soufflé
Soufflé is een van die mees klassieke Franse geregte. Dit is regtig nie baie moeilik om te maak nie: Jy maak ’n witsous, voeg jou kaas of wat ook al by, en dan klop jy die eierwitte styf en vou dit in....
View ArticleMaak jou eie Sweetie Pies
’n Sweetie Pie is ’n geliefde lekkerny wat dikwels onweerstaanbaar op die kafee se rak wag. Maar jy kan dit sommer self by die huis maak. Sit dit in ’n mooi boksie en gee dit as ’n Moedersdaggeskenk!...
View Article6 soet tertjies in ’n kits
Hier’s ses soet tertjies vir ’n behoorlike high tea. Koop klaargemaakte tertdoppies by jou bakkery – dan is die meeste van die werk gedoen! Sjokolade-tertjies Bring 250 ml room tot kookpunt en gooi oor...
View Article4 heerlike quiches vir die souttand
’n Souttert is altyd ’n staatmaker! Hier’s ’n verskeidenheid soutterte waarvan jy kan kies. Groente-quiche Quiche met gekaramelliseerde uie en bokmelkkaas Aspersie-quiche Gesonder quiche Lorraine The...
View Article