Quantcast
Channel: Resepte – SARIE
Browsing all 270 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Smullekker pannekoek vir Winter

Vir my kom niks by pannekoek met kaneel-en-suiker nie.  lewer sowat 10 pannekoeke • 240 g (430 ml) koekmeel • 10 ml bakpoeier • 2 ml sout • 2 eiers • 250 ml melk • 250 ml water • 12,5 ml suurlemoensap...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokolade-plaatkoekies

Vandag is Moedersdag – bederf vandag jou ma met hierdie heerlike sjokolade-plaatkoekies!  • 250 ml melk • 2 eiers • 245 g (440 ml) koekmeel • 20 ml bakpoeier • 100 g donkersjokolade, grofgekap • 100 g...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ou-gunsteling: Hertzoggies

Dit bly ’n ou-gunsteling! (sowat 16 blokkies) Kors • 250 g (445 ml) koekmeel • 10 ml bakpoeier • knippie sout • 125 g (135 ml) botter • 25 g (30 ml) strooisuiker • 3 eiergele 15 ml water Bolaag • 1...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Peermalvapoeding

Malvapoeding is sekerlik een van ons gewildste poedings. Voeg geblikte pere by en verander dit in ’n heeltemal nuwe lekkerny. genoeg vir 4 – 6 • 13 g (15 ml) botter • 100 g (125 ml) suiker • 1 eier,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokoladesplinter-ystervarkies

Ystervarkies is ’n heerlike bederf. Maar nou is dit nóg meer dekadent! (18 porsies) – 200 g donkersjokolade, grofgekap – 1 x basisresep (ongebak) – 700 g fyn klapper Vir die stroop – 60 ml kakaopoeier...

View Article


Bruinbredie met lam, uie en aartappels

’n Behoorlike bruinbredie bestaan net uit vleis en aartappels.Omdat jy lamsteaks gebruik, is die bredie nie so vetterig nie. Dis ook maklik, want alles gebeur in die oond. genoeg vir 4 • sowat 60 ml...

View Article

Kaas-en-spekvetkoekstokkies

Die inspirasie hiervoor was broodstokkies wat jy saam met sop eet. Ek het vetkoek só gebraai en dis heerlik! genoeg vir 8 • 660 ml louwarm water • 1 x 10 g-sakkie kitsgis • 10 g sout • 20 ml heuning •...

View Article

Ciabatta-vetkoek

Vorm jou vetkoek soos die tipies Italiaanse pantoffelbroodjie en gee dit ekstra geur met komyn. genoeg vir 8 • 10 g kitsgis • 10 g sout • 300 ml louwarm water • 45 ml heuning • 5 ml heel komynsaad •...

View Article


Slapdeegvetkoek

’n Maklike resep van my ma. Sy het dit dikwels vir ons gemaak en voorgesit met lekker cheddar en heuning. genoeg vir 12 • 200 g (360 ml) koekmeel • 15 ml bakpoeier • 20 ml suiker • 5 ml sout • 2 eiers...

View Article


Doughnutvetkoek

Ek is mal oor soet doughnuts, maar maak ’n slag iets souts daarvan. Dit lyk boonop indrukwekkend. genoeg vir 6 • koekmeel vir uitrol • 500 g-sakkie winkeldeeg • sonneblomolie vir diepbraai • 100 ml...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vetkoek op 4 ander maniere

Dis ’n ou Suid-Afrikaanse gunsteling, vetkoek met botter en konfyt. Maar hy’s net so lekker met doodgewone pitmielies of kerriemaalvleis. Hier is een vir elkeen se smaak… Ciabatta-vetkoek...

View Article

Koeksister-crème brûlée

Die soet smaak van koeksisters word in die roombasis van die nagereg ingekook. Die beste van twee wenners! genoeg vir 6 • 370 ml room • 1 vanieljepeul, oopgesny en saadjies uitgekrap • 6 groot...

View Article

Karringmelk-hoenderstukke

Bros buitelaag en warm hoender binne. Genoeg vir 4 12 ontbeende hoenderdye 45 ml gerookte paprika 250 ml karringmelk 4 knoffelhuisies, fyngekap sout en varsgemaalde swartpeper 200 g droë broodkrummels...

View Article


Eiers gebak in chorizo en ertjies

Die chorizowors met sy sterk paprikageur werk lekker saam met die soet smaak van die ertjies. genoeg vir twee • sowat 40 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 2 groot tamaties, in...

View Article

Prego-broodrolletjies

’n Lekker maaltyd terwyl jy rugby op TV kyk. Die steakrolletjies word met ’n geurige tamatiesous geëet. Jy kan die tamatie-peri-peri-sous ook saam met hoender eet. Tamatie-peri-peri-sous genoeg vir 600...

View Article


Melktert-pasteie

Dis soos die naam sê ’n kombinasie van melktert en pastei. En hoekom nie? Dit smaak heerlik. Skep net lekker baie vulsel in die pastei. Ek het ’n kleinbordjie gebruik om die pasteideeg uit te sny – die...

View Article

Boerewors-frikkadelle met tamatiesmoor

Hierdie manier van wors gaarmaak is ’n treffer. Jy kan dit sonder sukkel voor die TV eet. genoeg vir 22 frikkadelle • 600 g boerewors van jou keuse • 100 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2...

View Article


Oondgeroosterde lamstjops

Hoe maklik is dit nie om jou tjops só gaar te maak nie. Jy hoef nie eens ’n vuur aan te steek nie. • 12 lamsribtjops • 100 ml olyfolie • 2 takkies vars roosmaryn, blaartjies gestroop van takkies • sap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maaskaastert sonder skuldgevoel

’n Lekker tert met min vet danksy die maaskaas. genoeg vir 6 • 500 ml gladde maaskaas • 250 ml suikervrye laevet-aarbeijogurt • 100 g (125 ml) xylitol-versoeter • sap en gerasperde skil van 2...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 koekies vir jou koekieblik

As ek aan vakansie dink, sien ek dadelik my ma, Susan, aan die bak om die koekieblik vol te kry vir die seevakansie wat wag. Maar voor ons nog Prieska gehaal het, was my hande gewoonlik al minstens...

View Article
Browsing all 270 articles
Browse latest View live