’n Fees vir ou vriende: Nostalgies en eksentriek
Melinda Botma van Langebaan is mal oor kuier, kook en oudhede restoureer. Sy wil ’n reunie hou vir skoolvriende wat sy lanklaas gesien het, en sy reken ’n anderste teeparty in die aand sal werk. Groot...
View Article’n Fees vir herfs: Minimalisties en elegant
Zalta Kelbrick se okkasie is eenvoudig maar elegant. ’n Lang wit tafeldoek bedek die tafel waaroor fynbos in ’n bos hang. Proteas en houtbeeldjies versier die tafel. Zalta se spyskaart: • Vark-en...
View Article’n Thaise fees: Kleurvol en geurig
Lindy van Tonder het onlangs in Thailand gaan vakansie hou. Sy wil graag die kleure en geure van die land met haar vriende deel. Kleurvolle orgidieë bedek die tafel en bakkies vol reukwater skep ’n...
View ArticleBotterskorsie-pasta
Die groente word in die oond gebak – die een helfte word vir die sous verpulp en die ander helfte sorg vir tekstuur in die pasta. genoeg vir 4 • 1 kg botterskorsie-stukke • 60 ml olyfolie • 20 ml...
View ArticleBroshoender-hamburgers
Maak soos die Amerikaners en braai hoender bros met ’n karringmelk-krummelkors. Dis heerlik op hamburgers. genoeg vir 4 • 12 ontbeende hoenderdye • 45 ml gerookte paprika • 250 ml karringmelk • 2...
View ArticleOondgebakte-tamatie-en-spekpasta
As jy tamaties oondbraai, raak die smaak soeter en skerper. Met min moeite kan jy groot geure skep. Genoeg vir 4 1 kg gemengde kersietamaties 250 g gekapte spek 2 knoffelhuisies, gekap 60 ml olyfolie...
View ArticleMielie-en-hoenderkerrie
Jy braai die mielies en maak dan kerrie daarmee. genoeg vir 6 • 30 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 20 ml masala • 20 ml borrie • 45 ml kerriepoeier • 18 ontbeende...
View ArticleRafelvark-rolletjies
Die vleis maak jy oornag gaar en sit dit dan in broodrolletjies voor. Jy kan natuurlik jou eie rolletjies vars bak as jy tyd het. genoeg vir 6 • 60 ml olyfolie • 1,25 kg ontbeende varkboud • 2 uie,...
View ArticleFrikkadel-kerrie met geelrys
Die lekker van dié kerrie lê in die sous waarin die frikkadelle gaargemaak word. Neem jou tyd met die sous. genoeg vir 6 SOUS 45 ml olyfolie 1 ui, fyngekap 30 ml vinkelsaad 30 ml rissievlokkies 45 ml...
View ArticleHerman se ma se pampoenkoekies met miso-karamel
As jy ooit vir Sondagmiddagete opdaag by Borcherdstraat op Upington, kan jy maar weet my ma se pampoenkoekies sal op die tafel wees. Ek gee die karamel ’n moderne smaak met miso-pasta, ’n Oosterse...
View ArticleWintertroos: Karamel-en-koffietiramisu
Tradisioneel word die gereg net met koffie gegeur. Ek gee dit ’n nuwe smaak met karamel, die geur van 2017! Karamel-en-koffietiramisu genoeg vir 8 6 eiergele 100 g strooisuiker 10 ml vanieljegeursel...
View ArticleEet soos Audrey Hepburn
Sy was een van Hollywood se styl-ikone. Maar het jy geweet Audrey Hepburn was ook ’n bobaas-kok? SARIE se Herman Lensing het ’n paar resepte uit die boek Audrey at Home, wat deur haar seun, Luca Dotti,...
View ArticleGouestroop-en-koejawelpoeding met rooibosvla
Wintertyd in my ouma se kombuis kon jy gereeld hoor hoe die pot se deksel klap terwyl die poeding stoom. genoeg vir 6 – 8 • 250 g (270 ml) botter • 250 ml gouestroop • 200 g (250 ml) strooisuiker • 4...
View ArticleS’mores-melkskommels
Ek is mal oor ’n bakkie yskoue roomys met vuurwarm sjokoladesous oor in die winter. Dis die beste troos wat jy kan kry. genoeg vir 6 • 30 ml gelatien • 125 ml koue water • 420 g (500 ml) strooisuiker •...
View ArticleKoningin van poedings
Ons gee die Britte se luukse weergawe van broodpoeding ’n Afrika-geur met koffie uit Ethiopië. genoeg vir 6 • 500 ml melk • 500 ml room • 400 g (500 ml) strooisuiker • 100 ml koffie • 200 g (sowat 12...
View ArticleGekaramelliseerde vrugte met soetwynvla
’n Maklike nagereg sonder te veel moeite. genoeg vir 6 – 8 • 45 ml botter • 100 g (125 ml) bruinsuiker • 6 pere, gehalveer en stronk uitgesny SOETWYNVLA • 8 eiergele • 250 ml muskadel • 50 g (60 ml)...
View ArticleGeurige seekos-rys
Rys is ’n goedkoop en lekker manier om ’n klomp mense kos te gee. genoeg vir 6 • 30 ml olyfolie • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 100 g chorizowors • 24 mossels, skoongemaak • 1 koppie...
View ArticleStowehoender
In Marokko word hoender gaargemaak in ’n tagine, waarin die vleis stadig gekook word vir ’n heerlike geurige gereg. Ons doen dit só. genoeg vir 6 • 5 kardemompeule • 10 ml fyn kaneel • 20 ml vinkelsaad...
View ArticleRibbetjie-kerrie
Die lekkerste snit vleis om ’n regte winterkerrie te maak. genoeg vir 6 • 60 ml botter • 10 (1,5 kg) lam-kortribbetjies, in helfte gesny • 60 ml gerookte paprika • 2 uie, fyngekap • 2 knoffelhuisies,...
View ArticleRomerige aartappelgebak
Ja, dié gereg is ’n hele ete op sy eie. Sit dit voor met groenslaai of avokado. genoeg vir 6 • 12 aartappels • 60 ml botter • sout en varsgemaalde swartpeper • 250 g spek, grofgesny • 1 ui, in dun...
View Article