Tradisionele boeber
As jy hou van warm troos soos melkkos, moet jy hierdie Maleise weergawe probeer wat jy maak met vermicelli-noedels (kyk op die supermark se pastarak). Die rooswater maak hierdie gereg besonders. genoeg...
View ArticleHoender-en-garnaal-jambalaia
Jy kan ook die garnale uitlos as jy nie van seekos hou nie. genoeg vir 6 – 8 45 ml olyfolie 1 ui, fyngekap 2 stingels seldery, fyngekap 1 elk rooi, geel en groen soetrissie, gekap 2 knoffelhuisies,...
View ArticleHoenderkerrie
Dié kerrie bak jy in die oond. Dis maklik en geurig. genoeg vir 6 – 8 45 ml olyfolie 1 ui, fyngekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 30 ml heel komynsaad 20 ml koljander 30 ml heel vinkelsaad 3 lourierblare...
View ArticleGebraaide garnale, rys en slaai
Die eenvoudigste kos is gewoonlik die lekkerste, die geheim van die resep is liefde. genoeg vir 6 – 8 400 g (500 ml) witrys 1 000 ml hoenderaftreksel sout en varsgemaalde swartpeper 45 ml olyfolie 2...
View ArticleCrunchies
Tradisioneel word die hawermout-koekies in blokkies gesny ná dit gebak is. Ek bak dit in ’n kolwyntjiepan sodat dit ’n mooier vorm het. genoeg vir 24 250 g (270 ml) botter 50 ml gouestroop 210 g (250...
View ArticleNá-kerk-jogurtbrood
Die jogurt gee die brood ’n sagte tekstuur. Ek sit ekstra smaak by met vars tiemie. genoeg vir 1 brood 45 ml heuning 100 ml louwarm water 250 ml dik jogurt 45 ml olyfolie 10 g kitsgis 500 g (890 ml)...
View ArticleMelktert
Die vulsel is Nakkie Holm se oorspronklike resep. genoeg vir 3 terte KORS 450 g (490 ml) botter 420 g (750 ml) koekmeel 2 ml sout 190 ml yswater 1 eiergeel 15 ml asyn VULSEL 90 ml mielieblom 150 ml...
View ArticleHoenderkerrie-pot
6 porsies • 15 ml sonneblomolie • 15 ml botter • 9 hoenderdye (met vel) • 2 uie, in ringe gesny • 3 knoffelhuisies, grofgekap • 5 kardemomsade • 1 stuk pypkaneel • 1 lourierblaar • 5 ml fyn gemmer • 1...
View ArticlePampoenkoekies met stroop
Hierdie stroopsoet lekkerny sal enige maaltyd opkikker. En met elke hap word jy teruggeneem na winters by Ouma en Oupa en ’n kombuis gevul met die lekkerste geure. sowat 20 koekies • 500 ml gaar...
View ArticleHoender-en-sampioenpastei
Daar is vir my niks wat so lekker is soos ’n heerlike hoenderpastei nie. • 60 ml olyfolie • 1 kg hoenderdye en -boudjies (met vel en been) • sap van 1 suurlemoen • 60 ml worcestersous • sout en...
View ArticleKoue frikkadelle met kerriesous
Christel Lourens maak dié resep al 30 jaar, veral vir groot gesellighede. Ideaal op baie warm dae. genoeg vir 38 frikkadelle FRIKKADELLE • 2 snye witbrood • 5 ml fyn gemmer • 5 ml borrie • 5 ml fyn...
View ArticlePynappel-wortelkoek
Koek • 420 g (750 ml) • bruismeel • 15 ml koeksoda • 1 ml sout • 250 ml sonneblomolie • 400 g (500 ml) suiker • 4 eiers • 320 g (750 ml) wortels, gerasper • 1 x 440 g-blik pynappelmoes, gedreineer • 5...
View ArticleEiers met aspersies en spek
Jou gaste gaan vra vir nog! genoeg vir 6 1 x 250 g-pakkie strepiespek 24 vars aspersies olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper 12 eiers Verhit oond tot 180 °C. Draai aspersies toe met spek. Pak op...
View ArticleHertzoggies in ’n pan
Nostalgie op sy beste! (16 – 20 blokkies) 125 g botter 210 g (160 g en 50 g) (190 ml en 60 ml) strooisuiker 3 eiers, geskei 300 g (535 ml) bruismeel 30 ml yswater 200 g appelkooskonfyt 160 g klapper...
View ArticleJoghurt-room
’n Nuwe manier om jogurt en vrugte vir ontbyt voor te sit. genoeg vir 6 15 ml gelatien 30 ml water 375 ml melk 375 ml Griekse-styl jogurt 105 g (125 ml) strooisuiker sap en skil van 2 lemmetjies 80...
View ArticleFranse roosterbrood
Gebruik gister se brood vir dié resep. genoeg vir 6 125 g frambose 125 g (155 ml) suiker 30 ml water 1 x 250 g-pakkie spek 100 ml esdoringstroop (maple syrup) 45 ml olyfolie 4 eiers, geklits 6 snye...
View ArticlePienk doughnuts
Geur die doughnuts met ’n klein bietjie rooswater. genoeg vir 12 185 ml louwarm melk 40 g (50 ml) strooisuiker 80 g (85 ml) botter, gesmelt 2 eiers 1 x 10 g-sakkie kitsgis 350 g (625 ml) koekmeel, plus...
View ArticleBasiliekruid-rolletjies
Dit verg ’n bietjie tyd, maar dis die moeite werd. genoeg vir 9 500 g (890 ml) koekmeel 50 g (60 ml) strooisuiker 1 x 10 g-sakkie kitsgis 10 g sout 6 eiers 250 g ongesoute botter, in klein blokkies...
View ArticleEiers met aspersies en spek
Jou gaste gaan vra vir nog! genoeg vir 6 1 x 250 g-pakkie strepiespek 24 vars aspersies olyfolie sout en varsgemaalde swartpeper 12 eiers Verhit oond tot 180 °C. Draai aspersies toe met spek. Pak op...
View ArticleSwitserse muesli
Dit staan tradisioneel bekend as Bircher-muesli, en is basies rou hawermout wat geweek word in vrugtesap en jogurt. Heerlik en baie gesond! 2 groenappels 210 g hawermout (rolled oats) 250 ml lemoensap...
View Article