Quantcast
Channel: Resepte – SARIE
Browsing all 270 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokolade-plaatkoekies

Vandag is moedersdag – bederf vandag jou ma met hierdie heerlike sjokolade-plaatkoekie bederf!  250 ml melk 2 eiers 245 g (440 ml) koekmeel 20 ml bakpoeier 100 g donkersjokolade, grofgekap 100 g...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kook met fynbos + 6 reëls vir die oes van fynbos

Die natuur is ’n skatkis van geure en smake, en Kaapse fynbos is een van die heel beste voorbeelde. Herman Lensing volg op die voetspoor van ’n kenner om geurige geregte te maak van hierdie besonderse...

View Article


Driekaas-pastaskulpe met spek-roomsous

Maak die gereg al die dag voor die tyd, bedek dit met kleefplastiek en hou dit in die yskas. Al wat oorbly om te doen, is om dit in die oond te plaas. Onthou net om die kleefplastiek af te haal. Genoeg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sjokolade-malvalekkerkoekies met winkelroomys en toffiesous

Die ideale nagereg vir gaste … Die koekies en die sous kan jy al die vorige dag maak en die roomys kom sommer net so uit die winkel! Min moeite en heerlik dekadent. Genoeg vir 6 • 230 g (250 ml) sagte...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Salm, kammossels, steurgarnale en pak choi met noedels

Waarlik ’n fees van Oosterse seekos. Die steurgarnale word bedek met panko-krummels van Japan wat dit heerlik bros maak. Jy kan boonop alles buiten die steurgarnale in dieselfde pan gaarmaak. genoeg...

View Article


5 spesery-pare wat jou winter gaan beter maak!

Embed from Getty Images Sê jy winter, sien ek dadelik my kaggelvuur wat brand en rooiwyn in my glas. Sê jy winter, proe ek my ma se tamatiebredie en ouma se melkkos, toegegooi onder ’n kombers van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van kelner tot Madiba se kok, nou sy eie restaurant! PLUS Herman se spyskaart...

Uitvoerende sjef Brett Ladds het heel onder begin voordat hy sy groot kans in Madiba se kombuis gekry het. Hy vertel wat hy alles vir die voormalige staatshoof voorgesit het. In matriek het Brett as...

View Article

Oornag-vark-sliders

Die Amerikaners maak graag sulke klein hamburgers. Dis baie vullend. GENOEG VIR 8 – 10 • 45 ml olyfolie • 2 uie, grofgekap • 4 knoffelhuisies, gekap • 20 ml heel komyn • 1 groot varkboud van 1,5 kg •...

View Article


Pampoen-en-appelbier-sop

Skop jou winterete af met hierdie voortreflike sop. Jy sal gou agterkom appel en pampoen smaak eersteklas saam. GENOEG VIR 6 – 8 • 45 ml olyfolie • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 15 ml vars gemmer,...

View Article


Kaasfondue met bier

Tradisioneel word kaasfondue gemaak deur wyn op te warm en die kaas daarin te laat smelt. Die bier laat die fondue ryker smaak. GENOEG VIR 6 – 8 • 290 g beleë cheddarkaas, gerasper • 170 g...

View Article

Bang vir bak? Herman help met 5 wenke

Vir baie mense is die gedagte aan bak vreesaanjaend. Daar is soveel reëls en dinge om in gedagte te hou. Selfs ek as gesoute koskenner raak steeds elke keer bang as ek die menger en die meelsif...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vark-en-okkerneut-terrien

Die maklikste terrien wat jy kan maak en heerlik as voorgereg by enige maaltyd! genoeg vir 8-10 • 1 x 250 g-pakkie strepiespek • 800 g varkmaalvleis • 60 ml brandewyn • 1 ui, fyngekap • 15 ml botter •...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

My ma se varktjops in room – binne 30 minute

Dis is een van daardie etes wat jy maklik binne 30 minute op die tafel kan sit. genoeg vir 6 • 45 ml olyfolie • 3 knoffelhuisies, gekap • 2 uie, skywe gesny • 6 vark-lendetjops (loin tjops) – vetrand...

View Article


Churros met warm kaneelsjokolade

Soetgoed is nie juis gewild in Mexiko nie. Hulle eet wel baie sjokolade, maar met speserye by. (6 – 8 porsies) 250 ml water 60 ml botter 30 ml bruinsuiker 140 g (250 ml) koekmeel 5 ml vanieljegeursel 3...

View Article

Swartbone-salsa-slaai

As jy nie swartbone kan kry nie, gebruik swartbekboontjies(black-eyed beans) 6 porsies • 250 g droë swartbone • 1 rooi soetrissie, in blokkies gesny • 1 geel soetrissie, in blokkies gesny • groot hand...

View Article


Volkoring-roerbrood

Makliker kry jy nie! 2 klein brode • 500 ml water • 10 g sout • 100 ml heuning • 15 ml kaneel • 2 eiers • 20 ml bakpoeier • 375 g (670 ml) bruinbroodmeel • 375 g (625 ml) volkoringmeel • 75 g (625 ml)...

View Article

Geroosterde hoender met broodkrummel-en-pietersielie-vulsel

• 3 snye wit- of bruinbrood • hand vol pietersielie • 50 okkerneute • 125 g sagte botter • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak • 1 vryloop-hoender • sap van 1 suurlemoen Rooster die brood. Die...

View Article


Gebakte-eier-spek-en-kaaspastei

genoeg vir 4 Verhit oond tot 180 °C. Smelt 30 ml botter in pan en bak 4 eiers tot net gaar. Geur met sout en varsgemaalde swartpeper. Verhit 30 ml olyfolie. Sny 8 repe strepiespek in helfte en braai...

View Article

Prei-sampioen-en-kaaspastei

genoeg vir 4 Verhit oond tot 180 °C. Sny 4 preie in skywe en spoel goed af. Verhit 60 ml olyfolie in pan en braai preie tot sag. Voeg 2 gekapte knoffelhuisies en 125 g gesnyde wit sampioene by en braai...

View Article

Botter-platbrood, oftewel roti’s!

Dis ’n Indiese brood, bekend as paratha of roti’s. Dit beteken lagies gaar deeg. genoeg vir 12 • 250 ml water • 90 ml olyfolie • 5 ml sout • 20 ml nigellasaad (black onion seeds) of komyn • 460 g (1...

View Article
Browsing all 270 articles
Browse latest View live