Oondgebakte forel
Seekos vra min geure. Maak seker jy gebruik die beste vis sodat dit op sy lekkerste smaak. genoeg vir 8 • 2 x 700 g forelfilette • sap en skil van 2 suurlemoene • 30 g sagte kruie (vinkel, pietersielie...
View ArticleGemarineerde beet
Kyk by jou supermark vir interessante beet. Jy kry dit deesdae in verskillende kleure. genoeg vir 6 • 12 klein baba-bete (geel) • 150 ml olyfolie • 50 ml korrelmosterd • + sout en varsgemaalde...
View ArticleInspirasiekos met SARIE: wortels
Is daar ’n groente in die kombuis wat meer alledaags is as wortels? Tog glo ek die geur van ’n eenvoudige wortel is net so uniek en spesiaal soos dié van duur en eksotiese bestanddele. Daarom moes ek...
View ArticleOu treffer: Cremora-tert opgetof!
Ek het geen probleem om te erken dat ek mal is oor die bekende Cremora-tert nie! Hy is heerlik en tuis op my tafel. Ek dollie dit graag op met vars vrugte en regte vanieljesaadjies. Gee dié tert jou...
View ArticleJogurt-roomys
Jy kan enige vars vrugte gebruik vir die jogurt-roomys. Ons het 6 soorte gemaak: koejawel, kersie, pynappel, kiwi-vrug, aarbeie en grenadella. genoeg vir 750 ml • 500 ml water • 200 g (250 ml) suiker •...
View ArticleMy ouma se melktert
My ouma se yskasmelktert was altyd die hoogtepunt van ons kuiers. Hierdie is ’n ode aan Ouma Bettie en die wonderlike vakansies op die plaas – ek dink sy sal hou van my sjokolade-kinkel daarby … Stap...
View ArticleDie perfekte kaasbord
’n Kaasbord sorg altyd vir ’n gesellige kuier, maar dit kos soms kopkrap om dit bymekaar te sit. Boonop het dié een ’n Suid-Afrikaanse geur. Die perfekte kaasbord? Ons dink so! • Sit soetwyn-pere...
View ArticleNet 5 minute! Sjokoladekoek in die mikrogolfoond
Is jy nou lus vir sjokoladekoek, maar jy het nie tyd om een te bak nie? Hier is die oplossing – ’n koek in net 5 minute in jou mikrogolfoond. Dis maklik, dis lekker en jy hoef nie lank te wag nie! 1 –...
View Article5 koekies vir jou koekieblik
As ek aan Desember dink, sien ek dadelik my ma, Susan, aan die bak om die koekieblik vol te kry vir die seevakansie wat wag. Maar voor ons nog Prieska gehaal het, was my hande gewoonlik al minstens...
View ArticleHerderspastei met patat-bolaag
Nou nie heeltemal in net een pot nie, maar die patatbolaag gee ’n lekker soet smaak aan die gereg. genoeg vir 4 6 patats, geskil en in skywe gesny 60 g (75 ml) botter sout en swartpeper 30 ml olyfolie...
View ArticleInspirasiekos met SARIE: Appelbier
Dis deesdae hoogmode om jou eie bier te brou en om elke hoek en draai kry jy ’n boetiek-bierbrouer. Deel van dié tendens is ook appelbier (cider): die vars drankie wat met elke slukkie sê “somer”! Ek...
View ArticleBeet-carpaccio met kaas-samoesas
Hierdie sagte smelt-in-die-mond-samoesas saam met die beet sorg vir ’n nuwe smaak en tekstuur. Jou Kerstafel gaan luuks lyk sonder baie geld en moeite. genoeg vir 10 SAMOESAS • 70 g (125 ml) koekmeel...
View ArticleKersfees-ham met lemoen en mosterd
Geen Kerstafel is vir my ooit voltooi sonder ham nie. Jy kan nooit genoeg resepte hê nie! genoeg vir 10 – 12 • 1 groot gerookte ham (gammon), been en vel aan (die een op die foto is 4 kg groot) • 2...
View ArticleGroen, groener, groente
Groen, groener, groente, braai dit met botter en kruisement vir ekstra geur. 10 porsies • 300 g aspersies • 300 g sagte stingel-broccoli (tender stem) • 100 g suikerertjies • 100 g ertjies • 45 ml...
View ArticleKersfees-hoemoes
Maak jou Kersfees-hoemoes kleurryk en mooi met vars eetbare blomme, granaatpitte en tamaties. genoeg vir 10 • 350 g droë kekerertjies • 5 ml sout • 250 ml tahini-pasta • 1 hand vol pietersielie,...
View ArticleAartappelbrood
Verruil vanjaar gebraaide aartappels op jou feestafel vir hierdie Aartappelbrood. Dis heerlik met sagte botter. genoeg vir 2 brode • 1 x 10 g-sakkie kitsgis • 250 ml louwarm water • 100 g (180 ml)...
View ArticleCroquembouche-trifle
Dié Croquembouche-trifle lyk dalk na baie werk, maar dit is eintlik heel eenvoudig. Jy kan alles reeds drie dae voor die groot kuier reg hê en dan net aanmekaarsit. genoeg vir 10 • 500 ml water • 200 g...
View ArticleLinguini met oorskiet-lamsboud
Jy is nog besig om te herstel van jou Kersete. En jou mantra? “Ek gaan nooit weer so baie eet nie.” Ontspan, jy’s op vakansie! En hier’s ’n goue idee vir daai oorskiet-lamsboud! (4 porsies) 45 ml...
View ArticlePerfek vir skool: Vinnige sjokoladekoek
Môre begin die skole weer en dan begin die jaar eers. Hier’s ’n resep wat jy byderhand moet hou: Vinnige sjokoladekoek. Hierdie maklike resep is vir wanneer jou kind op die nippertjie aankondig: “Ma,...
View ArticleRoomystoring perfek vir somer!
Somer beteken net een ding: Roomys! Daar’s altyd ’n goeie verskoning om ’n lekker bak roomys te eet. En ’n roomystoring is perfek vir enige geleentheid. Deesdae kry jy die mooiste vrugte-roomysstokkies...
View Article